Instelling van outonomie van arbeidskommissaris begin
Die arbeidministerie was gasheer van ‘n konsultasie met belanghebbendes oor die outonomie van die Kantoor van die Arbeidskommissaris. Dit was ‘n kabinetsbesluit en sluit die voorstel van die arbeidminister in om die Kantoor van die Arbeidskommissaris as ‘n outonome kommissie te vestig. Nog ‘n sleutelaspek wat bespreek is, was die wysigings aan die Arbeidswet. Adjunk-arbeidminister Ndemula Hafeni Ludwigh was aan die woord.