Innovering in onderwys uiters belangrikNovember 4, 2021

Die Afrika Inligtingstegnologie Ministers Forum is tans aan die gang in die hoofstad. Die simposium word in samewerking met die Unesco aangebied en kyk na hoe inligting gebruik kan word in die openbare belang. Die inligtingsminister, Peya Mushelenga sê innovering in veral onderwys is van kritiese belang.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *