Inkatha gereed vir verkiesing

In die buurland sê die Inkatha Vryheidsparty se nasionale lys-komitee hy is gereed vir die verkiesing op 29 Mei. Die party se nasionale én provinsiale lyste is ingedien en die registrasieproses is voltooi. Die IVP sê hulle verwag aktiewe deelname in ál nege provinsies.