Infrasktruktuurbelegging is belangrik vir SA

Die herstel en heropbou van die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan na verwagting sentraal staan in vandag se begrotingsrede. Kenners verwag groter beweegruimte met meer belasting-inkomste in die staatskoffers. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, word gevra om veral klem te plaas op infrastruktuur-belegging, werkskepping en ekonomiese groei-strategieë. Alexander Forbes se hoof-ekonoom, Isaah Mhlanga, verwag die begroting gaan heelwat beter lyk as wat voorheen voorspel is: