Inflasie: Ons sal altyd uitgelewer wees

Namibië se inflasie word grootliks aangedryf deur die feit dat die land nie vreeslik baie plaaslik vervaardig nie en is dus uitgelewer aan faktore buite die land se grense, ook met vervoerkostes en meer. Sommige menings beaam dat inflasie beter beheer kan word sou ons self vervaardig maar, Unam-ekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu sê dit handel oor skaal en dus, die koste van vervaardiging. Hy verduidelik…