Infantino sê Fifa wil hê sport moet verenig

Fifa-president Gianni Infantino moedig die sport aan om ‘n verenigende mag te wees met konflikte wat wêreldwyd woed. By die beheerliggaam se kongres in Bangkok, Thailand, het Infantino klem geplaas op sokker se rol om eenheid te bevorder. Die pleidooi kom terwyl Fifa regsraad inwin oor ‘n Palestynse voorstel dat Israel geskors word uit internasionale sokker. Hy sê die sport wil verenig, nie verdeel nie: