Indiese opposisie skaar hom by Palestina

Die wêreld neig al hoe meer teen Israel met sy oorlog in Gaza en in Indië is dit nie verskillend nie. Die leier van die Rashtrawadi Samaj-party in die land, Mohammed Adeeb sê hulle staan by die onskuldige slagoffers en nie met die aanvallers nie.