IMF sê SA se skuldvlakke is te hoog

Internasionale Monetêre Fonds sê die Suid-Afrikaanse regering moet sy fiskale situasie beter bestuur en strukturele kwessies aanspreek om seker te maak die land is op ‘n pad van volhoubare groei en skuldhantering. Die IMF voorspel die ekonomie sal vanjaar met 0,3 persent groei. Die fonds se adjunk- besturende direkteur, Gita Gopinath, sê hulle is bevrees die land se skuldkoers gaan verder styg: