Iipumbu gee Agoa en beleggingswetsontwerp opdaterings

In Augustus 2016 het Namibië die Namibia Investment Promotion-wetsontwerp afgekondig maar die handelsminister het in November 2021, dieselfde dag wat sy die dokument in die parlement ter tafel gelê het, teruggetrek. Dit was weens wesenlike regsbekommernisse wat deur die private sektor en ander rolspelers geopper is. Tydens die kabinetskomitee-inligtingsessie deur die minister, Lucia Iipumbu, het sy die jongste oor die vordering van die wetsontwerp so verwoord.

Namibië het sy Agoa-benuttingstrategie bekendgestel met die doel om uitvoere na die VSA te diversifiseer en te verhoog.