Ietermagô’s vrek letterlik van honger

Die heersende droogte is uitdagend vir alle wilde diere en ietermagô’s is nie oorgesien nie. Die Pangolin Conservation and Research Foundation sê insekte, veral miere en termiete is dieper onder die grond as gevolg van die droogte en twee van navorsingsdiere, NN13 en NN14 is dood. Ander sukkel om genoegsame kos te vind. Kelsey Prediger van die stigting het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.