ID-bedrog bo-aan die lys in SA

‘n Verslag deur Smile ID oor ID-bedrog het Suid-Afrika bo-aan die lys vir die vasteland geplaas vir die uitfasering van die groen strepieskode-identiteitsboek. Ondanks die slim identiteitskaart wat meer as tien jaar gelede h ingestel is, het die regering steeds nie die ou ID’s geskrap nie. ‘n Sekuriteitskenner, Andy Mashaile, onderstreep die kwesbaarheid van die groen ID weens diefstal en bedrog. Hy het aan SABC News gesê die kans dat bedrog met slim ID’s gepleeg kan word is vyf maal skraler: