Hulpbronne kan gebruik word om Nsfaf te bevonds: ekonoom
Hoër onderwys minister Itah Kandjii-Murangi het ‘n plan aangekondig om die Namibiese studente hulpfonds, Nsfaf, se befondsingstelsel op te knap deur ‘n veelvlakkige befondsingsmodel om langtermyn volhoubaarheid te verseker. Die regering ondersoek innoverende benaderings, insluitend om die TVET-heffing na ‘n omvattende onderwysheffing uit te brei. Kandjii-Murangi sê die regering ondersoek die potensiaal om streekviskwotas te gebruik om opvoedkundige befondsing te ondersteun. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gesels oor of dit ‘n goeie idee is.