Hulp vir Malmesbury na twee damwalle breek
Die buurland se minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi het ‘n nood-behuisingspan na Malmesbury in die Wes-Kaap gestuur om dringend in te gryp en families te help wie se huise oorstroom het toe die walle van twee damme gebreek het. Die departement se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokata, sê deurlopende evaluerings sal help om te besluit wat gedoen moet word – wat insluit herbouings, die verplasing van mense en herstelwerk: