Huishoudings, besighede steeds sku vir skuld
Privaat sektor kredietverlening het in Augustus met 2,1 persent gestyg, vergeleke met 1,8 persent in Julie, volgens ‘n verslag deur Cirrus. Stygings is oor die meeste besigheids- en huishoudelike kategorieë aangeteken, behalwe vir huishoudelike verbandkrediet, wat ‘n daling beleef het as gevolg van dalende plaasverbandlenings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tannan Groenewald, hoof van data en analise by Cirrus, wat meer deel.