Hotspurs verbeur ranglyskans met chaotiese wedstryd
Tottenham Hotspur het die geleentheid verbeur om weer boaan die Premierliga-ranglys te wees, ná ʼn 4-1-nederlaag teen Chelsea. Die wedstryd was chaoties met vyf doele wat nie toegelaat is nie, twee rooikaarte vir die Tottenham-spelers Cristian Romero en Destiny Udogie, en ʼn klomp omstrede besluite deur video-skeidsregters. Chelsea se vier doele is te danke aan Cole Palmer se een en drie deur Nicolas Jackson, terwyl Dejan Kulusevski die tuisspan se enigste doel aangeteken het. Tottenham se bestuurder, Ange Postecoglou, het die video-skeidsregter-stelsel veroordeel: