Hosea Kutako, Walvis lughawens gesertifiseer

Die Namibië Lughawens-maatskappy het die lughawe-sertifisering vir Hosea Kutako Internasionale Lughawe en Walvisbaai Internasionale Lughawe suksesvol voltooi. Die Namibië Burgerlugvaartowerheid verklaar dat die vliegveld-sertifiseringsproses, insluitend die openbare konsultasie, evaluering van die vliegveld-handleiding, ter plaatse verifikasie van fasiliteite en toerusting, sowel as alle bevindings wat uitgereik is en die regstellende aksieplanne wat ingedien en geïmplementeer is, is suksesvol voltooi. Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati, die maatskappy se woordvoerder, gepraat …