Hoop moet vanjaar herstel word
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres sê 2023 was ‘n jaar van reuse lyding, geweld en klimaatchaos. Hy doen ‘n beroep op lande en regerings regoor die wêreld om hoop en vertroue vanjaar te herstel.