Hongersnood dreig in Gaza

Die Wêreldvoedselprogram waarsku dat die Gaza-strook se bevolking ʼn toenemende gevaar van hongersnood in die gesig staar terwyl die Israel-Hamas-oorlog voortduur. ʼn Studie wat verlede jaar tussen 24 November en 7 Desember uitgevoer is, toon die 2,2-miljoen mense in die Palestynse gebied beleef ernstige vlakke van voedselonsekerheid. Minstens 25 490 mense, hoofsaaklik vroue en kinders, is in Gaza dood terwyl Hamas 1 300 mense, hoofsaaklik burgerlikes, in Israel vermoor het. Abeer Etefa van die voedselprogram verduidelik die huidige situasie in Gaza: