Hommeltuig-konferensie by Elsenburg aangebiedDecember 1, 2021

Meer as 200 deelnemers en aanlyn afgevaardigdes woon die hommeltuiggebruikers-konferensie oor landbou en bewaring in Elsenburg in die Wes-Kaap by. Die provinsiale departement van landbou en die Trust vir Bedreigde Natuurlewe bied die konferensie aan. Die hoof van die Wes-Kaapse departement van landbou, Ilse Trautman, sê vernuwings-tegnologie soos hommeltuie is nodig om die sekerheid van voedselmandjies te versterk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *