Hoër onderwys stel meer as 9 000 leerders teleur

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde het die Departement van Hoër Onderwys beskuldig dat hy onverantwoordelik is na hy 580 miljoen Suid-Afrikaanse rand se fondse wat nie spandeer is na die Nasionale Tesourie teruggestuur het. Dit het tydens die voormalige minister Blade Nzimande se ampstermyn gebeur. Die geld kon 9 071 studente vir ‘n volle akademiese jaar onderhoud het. Die departement het terselfdertyd jaarliks 7 miljoen rand aan 30 geskorste werknemers betaal. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku sê die onderbesteding is wanbestuur aan die kant van die departement: