Hoe raak die Iran-chaos Namibië en Suid-Afrika?

Die aanval deur Iran op Israel, na sy konsulaat in Damaskus deur Israel aangeval is. Die konflik brei uit en daar is groot kommer oor die stand van sake. Maar, hoe raak dit ons, in ons deel van die wêreld. Politieke ontleder professor Andre Duvenhage sê die impak op Suid-Afrika is groot.

Namibië ervaar in sy mening druk om in pas te bly met die Weste se standpunt. Hy verduidelik.