Hoe ontwikkel ons ‘n veerkragtige beleid vir olie-bedryf?

Die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie Obeth Kandjozesê plaaslike beleid met die olie-bedryf opvang veral omdat die 1990 beleggingswet steeds die enigste een is wat van krag is. Maar, die land is ook op die gryslys geplaas. Hoe gemaak? Jason Kasuto, besturende vennoot by Monasa Advisory and Associates, gee sy mening.