Hoe lank sal ons op die gryslys bly?
Kenners in Suid-Afrika sê die land sal vir ten minste die volgende twee jaar op die gryslys wees. In die buurland se geval is dit deels toegeskryf aan die gebrek aan politieke wil om geldwassery en finansiering aan terroriste te bekamp. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende ekonoom Theo Klein, van Oxford Economics Africa, gepraat oor Namibië se posisie en hoe lank ons op die gryslys sal bly.