Hoë koers van tienerswangerskappe wek kommer

Die buurland se basiese onderwys-departement van het ‘n Leerder-swangerskapsbeleid uiteengesit. Statistiek Suid-Afrika het ‘n swangerskapsyfer van vier-persent onder leerders van 14- tot 19-jaar-oud tussen 2018 en 2022 aangedui. Die beleid sluit in bepalings vir leerderbehoud en ‘n mediese sertifikaat vir veiligheidsversekering. Leerders kan skoolgaan tot hulle agt maande swanger is, en pa’s ouer as 16 moet vervolg word. Nthabiseng Sepanya-Mogale van die Kommissie van Geslagsgelykheid bly nietemin bekommerd oor die hoë koers van tienerswangerskappe.