Hoe jy ‘n kruisie trek, sê baie van jou persoonlikheid? 

Katie McKnight is ‘n handskrif-analis en het hierdie uiteensetting gegee!  Kry ‘n papier en pen, en kyk mooi hoe jy die kruis trek.

#1 As jy jou X met twee omgekeerde hale teken, vanaf regs onder, dui dit aan dat hoewel jy dalk vorentoe wil beweeg, het albei jou voete in die verlede vasgehaak.

#2 Jy het ‘n sterk begeerte om jouself uit jou verlede te slinger en vorentoe te beweeg, maar die verlede het steeds sy greep op jou.

#3 Die omgekeerde hale – wat regs bo begin, demonstreer dat jy so ietwat van ‘n rebel  kan wees.

#4 Jy probeer om op die toekoms te fokus, maar ’n deel van jou kom steeds in die versoeking om agteruit te gaan, asof jy net deur die truspieël kyk, terwyl jy ry.

#5 Jy is baie onafhanklik en dit voel goed om volgens jou eie reëls te leef, nie waar nie?

#6 Jy is ‘n trendsetter en mense volg jou graag.

#7 Hierdie manier dui daarop dat jy nie geneig is om van die norm af te wyk nie – en jy hou van orde en balans.

#8 Soos die meeste van hierdie keuses (behalwe #7), as jy regs bo begin, verkies jy om buite die boks te dink. Jy is ‘n uiters kreatiewe mens.

Bron: The Oprah Magazine