Hittegolf: Noord-Kaapse boere gewaarsku

Die buurland se arbeidsminister, Thulas Nxesi, het boere in die Noord-Kaap gewaarsku dat voedselsekerheid geraak sal word indien die beskerming van plaaswerkers nie vooropgestel word nie. Nog ‘n sterfte weens die hittegolf is ‘n paar dae gelede in die Kakamas-streek van die provinsie aangemeld. Die woordvoerder van die departement, Zandisile Luphahla, sê Nxesi het eienaars van plase ontmoet en hulle aangeraai om die werkomstandighede van plaaswerkers te hersien gedurende die voortdurende hittegolf in die streek: