Hill-Lewis vra gebede vir 11 vissermanne
Die burgemeester van Kaapstad Geordin Hill-Lewis vra gebede vir die families van die 11 vissermanne wat nog ter see vermis word nadat ‘n treiler Vrydag gesink het. Die Nasionale Seereddingsinstituut en ander reddingsdienste soek steeds na die vermiste vissermanne. Die NSRI het bevestig nege van hulle kollegas is vroeër gered en na veiligheid gebring. Hill-Lewis sê die stad sal steeds steun bied en bly hoop op goeie nuus: