Heruitvoere neem skerp toe

Die handelsoorskot met China het in Maart gekrimp maar, die land is steeds Namibië se hoof bestemming vir uitvoere, as gevolg van heruitvoere. Volgens die jongste bulletin van die Namibiese Statistiek Agentskap is goedere en kommoditeite ter waarde van 1,5 miljard Namibiese doller in Maart na China uitgevoer maar 58,2 persent is heruitvoere… Cheryl Emvula van Cirrus in die hoofstad…

Emvula sê dat heruitvoere ook bydra tot vervaardiging ..