Herrie oor Palestynse mandaatgebied in graad 12-eksamen

Die buurland se basiese onderwys-departement het met ‘n ondersoek begin na die gebruik van die term “Palestynse mandaatgebied” in ‘n graad 12-wiskundegeletterdheids-eksamen. Dit volg op besware van die ANC in die Wes-Kaap, wat die term aanstootlik vind weens die geskiedkundige betekenis daarvan as ‘n geopolitieke instelling wat tussen 1920 en 1948 gestig is. Die ANC se provinsiale woordvoerder, Muhammad Sayed, dring aan diegene wat vir hierdie keuse verantwoordelik is moet aanspreeklik gehou word terwyl die omstredenheid oor die term se insluiting in die eksamen verdiep.