Hengari onbeïndruk met begroting

Finansminister Ipumbu Shiimi het die middeltermyn begroting in die Nasionale Vergadering ter tafel lê, nadat daar twee dae agtermekaar nie ‘n kworum was nie. Daar was uitdagings met die voltooiing van talle projekte en natuurlik, die droogte. Die PDM-parlementslid Inna Hengari het die party se reaksie op die begroting voorgelees, wat die regering se gebrek aan vordering op vele gebiede kritiseer.