Helalia wen harte met heldhaftige vertoning
Helalia Johannes het die Parys vroue-marathon by die Spele in 68ste plek voltooi in ‘n tyd van 2 ure, 38 minute en 36 sekondes. Op 43, was sy die oudste deelnemer en het 15 minute en 41 sekondes na die wenner ingekom. Sifan Hassan van Nederland het eerste gekom en ‘n nuwe Olimpiese record gestel op ‘n tyd van 2 ure, 22 minute en 55 sekondes.