Hef PCR-toets op vir oningeënte kinders onder 12, asb

Die Federale Gasvryheidsvereniging van Suidelike Afrika doen ‘n beroep op die regering om dringend die vereiste van ‘n Covid-19-PCR-toets vir oningeënte kinders tussen die ouderdom van vyf en 12 jaar te laat vaar. Slegs kinders jonger as vyf is vrygestel van die lewering van óf ‘n inentingsertifikaat óf ‘n negatiewe PCR-toets om na Suid-Afrika te kan reis. Die vereniging se voorsitter, Rosemary Anderson, sê die probleem is in baie lande is die inenting van kinders tussen vyf en 12 jaar oud nie moontlik nie: