Harris spreek Demokrate toe op laaste dag van konvensie
Kamala Harris het haar langverwagte toespraak by die afsluiting van die Demokrate se konvensie in Chicago gelewer. Sy het amptelik die geskiedkundige nominasie as presidentskandidaat aanvaar. Sy het verskeie kwessies aangespreek, onder andere, reproduktiewe regte.
Sy ook gepraat oor Donald Trump se immigrasie-kwessie.