Harleys gaan brul vir ‘n goeie doel

Die Harley-eienaarsgroep van Namibië sal vanaf 29 Augustus tot 2 September verskeie liefdadigheidsritte onderneem wanneer die jaarlikse motorfiets-skou plaasvind. Die eerste byeenkoms is die Southern Cross-uithourit, wat oor 2 000 kilometer sal strek. Die doel van hierdie geleentheid, afgesien van avontuur, is om met ‘n fonds vorendag te kom waaruit hulle hoop om skenkings en borgskappe in te samel om beseerde fietsryers en weggooi, te help. ‘n Lid van die groep Holger Sircoulomb het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…