Hardapdam is 75,3% vol, kry steeds invloeiJanuary 22, 2022

Die Hardapdam was teen vroeg vanoggend 75,3 persent vol met ‘n invloei van 434 kubieke meter per sekonde. Water word steeds teen 400 kubieke meter per sekonde uit die dam vrygelaat. Die dam se sluise word sedert die 2006-vloede op 70 persent van sy kapasiteit getrek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *