Hardap se beperking op 70% is grootste probleem
Die watertoevoer vanaf Hardapdam na die besproeiingskema word vandag afgesny. Op die oomblik is die dam 6,3 persent vol en water vir mense en diere sal volgens kenners hou tot Februarie 2026 sonder enige invloei. Kosmos 94.1 Nuus het met die lynminister Calle Schlettwein oor die uitdaging, veral omdat die dam net tot op 70 persent mag vol loop, gepraat.
Maar, daar is ander uitdagings…