Hardap-produsente dankbaar vir maand se water

Hardap-produsente slaak ‘n sug van verligting na ‘n vergadering met Namibia Dairies, die Mariental-munisipaliteit en NamWater. Die dam is net 7,8 persent vol en ‘n nuwe voorlegging vir benutting hierdie maand sal aan die lynministerie en NamWater voorgelê word. Intussen kan produsente water kry. Een van die produsente, Rico Bothma, is aan die woord.