Hangala verduidelik produksie, en sluiting, van B2Gold
Alhoewel B2Gold se Otjikoto-myn in die eerste kwartaal van vanjaar 38 491 onse goud geproduseer, ‘n toename vanaf 35 061 onse wat in die vorige jaar geproduseer is, sal die sluiting van die myn weens uitgeputte hulpbronne in fases voortgaan. Die Otjikoto-myn in Kanadese besit sal na verwagting tussen 190 000 en 210 000 onse goud in 2023 lewer, maar daarna sal produksie afneem. Die voorsitter van B2Gold in Namibië, Leake Hangala het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik…