Handelsministerie sê permitte is gratis, enige betaling is onwettig

Die handelsministerie het in ‘n verklaring weer beklemtoon dat die aansoek om, en uitreiking van invoer-, uitvoer-, kortings en transito-permitte gratis is. Die ministerie se woordvoerder Anna Salkeus sê dit het tot hulle aandag gekom dat agente en meer betalings vra vir die permitte, wat nie ingevolge die wet is nie. Salkeus verduidelik.