Hamas is ‘n idee, Israel kan hom nie vernietig nie

Die bekende Brits-Palestynse skrywer Azzam Tamimi sê Israel kan nie Hamas vernietig nie en sal geen sukses behaal in sy oorlog nie. Hy sê veral die manier wat die beweging se leier Yahya Sinwar dood is, sal hom nog meer van ‘n ikoon maak. Hy het met Aljazeera gepraat.