Halal-sertifisering van kritieke belang vir nuwe markte

Die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad van Namibië sê hy worstel om Halal-akkreditasie en -sertifisering te bekom, maar verwag om die kwessie binnekort op te los. Die verkryging van Halal-akkreditasie sal nuwe markgeleenthede veral in die Midde-Ooste oopmaak. Kosmos 94.1 Nuus het met Goliat Tujeindapi, die uitvoerende hoof van handel en bemarking oor die sertifisering gepraat.

Sonder die Halal-sertifisering kan die raad nie die uitvoere doen nie.