Hage was strydros vir persvryheid – Venaani

McHenry Venaani, president van die opposisie Popular Democratic Movement, sê Namibië het nooit ‘n president gehad wat so deur ‘n toets van persvryheid gestel is, soos Geingob nie. Hy het bygevoeg dat die ontslape president se onwrikbare ondersteuning van persvryheid iets is wat die land gaan mis.