Guterres vra vir verlengde hulp vir Siriërs

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het by lede van die Veiligheidsraad gepleit om die oorgrensmandaat wat hulp aan 4,1 miljoen mense in noord-wes Sirië verleen, met nog ‘n jaar te verleng. Volgens sy mees onlangse verslag is 14,6 miljoen mense in Sirië afhanklik van humanitêre hulp, met 12 miljoen van hulle wat van voedselhulp afhanklik is. Guterres het die noodsaaklikheid om die mandaat te hernu as ‘n morele noodsaaklikheid beskryf: