Guterres sê jammer vir VN se mislukkings

Die Verenigde Nasies loop gereeld deur onder kritiek omdat hy nie werklik enige stappe neem om lande wat internasionale verdrae oortree, aan die bek te ruk nie. Nou, met die konflik in Oos-Europa, is die VN weer beperk omdat beide Rusland en China permanente setels in die Veiligheidsraad het. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres sê by betreur hul tekort aan aksie…