Guterres praat op Aarde-dag

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê almal moet dringend saamstaan om die verwoesting van die natuur te beëindig en lewens van waardigheid en voorspoed vir almal te bou. Guterres het die kommentaar op Aarde-dag, van vandag herdenk word, gemaak.