Guardiola tevrede met gelykoptelling

Manchester City en Real Madrid se eerste kwarteindronde-wedstryd op die Bernabeu het drie elk gelykop geëindig. Josko Gvardiol se doel in die 71ste minuut het op ʼn dramatiese twee-drie-sege vir Pep Guardiola se span gedui, maar Federico Valverde het die telling in die 79ste minuut gelykop gemaak. Op die Emirates-stadion het Arsenal en Bayern Munich se kwarteindstryd gelykop geëindig met twee elk. Guardiola sê hy sal die gelykoptelling aanvaar: