Groot verwagtinge van Cyril by parlementsopening
President Cyril Ramaphosa sal vanaand sy openingsrede by die nuwe parlement in die Kaap lewer. Hy staan aan die hoof van ‘n eenheidsregering met uitleenlopende partye wat deel vorm daarvan en dit maak sy uitdagings groter. Die uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting, Christo van der Rheede het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en deel sy verwagtinge.