Groot uitdagings met veediefstal in die SuideApril 20, 2023
Veediefstal in Namibië is steeds ‘n probleem en die Suide is geen uitsondering nie. Volgens Christiaan Swartbooi, die boereverenigingverteenwoordiger by Maltahöhe sê die uitdagings is groot. Hy voeg by dat daar ‘n tekort aan voertuie is.