Groot sukses in SA met onwettige vuurwapens

Die polisie sê daar is verlede week ontslae geraak van byna 15 000 vuurwapens en dele van vuurwapens tydens ‘n vernietigingsproses in Vanderbijlpark, Gauteng. ‘n Woordvoerder, Athlenda Mathe, sê in Februarie is meer as 18 000 vuurwapens en onderdele ook vernietig. Die totaal sedert 2019 is meer as 263 500. Mathe sê van die wapens is vrywilliglik ingehandig en ander is tydens die amnestietydperk ingegee: