Groot opgewondenheid vir die Standard Bank o.19 Superliga semifinale

Die semifinale van die Standard Bank onder-19 Superliga vind vanaand op Vegkop en die Hage Geingob-stadion plaas. Die Windhoek Gimnasium Leeus draf uit teen die Samsung WHS Koedoebulle, terwyl PSG Pro-Ed Akademie die Autohaus Windhoek Affies pak. Dirk Human, afrigter van FNB Wanderers wat môre in die premierliga-finaal uitdraf, is die kommentator vir die wedstryde …

As jy nie die wedstryde kan maak nie, kyk gerus regstreeks op app.gravity.com.na